Buitespel/ Outdoor Play
Buitespel/ Outdoor Play
We believe that some of life's greatest adventures happen outdoors. Through play, exploration, and nature-based activities, children build confidence, develop important physical skills, and create joyful memories while learning through experience.
Ons glo dat sommige van die lewe se grootste avonture buite gebeur. Deur spel, verkenning en natuurgebaseerde aktiwiteite bou kinders selfvertroue, ontwikkel belangrike fisiese vaardighede en skep hulle kosbare herinneringe terwyl hulle deur ervaring leer.